Uitvinders, planmakers deur Engela Duvenage

Regular
R 350.00
Sale
R 350.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 

Hierdie is 'n eg Suid-Afrikaanse boek met meer as 100 verhale oor allerlei Suid Afrikaanse baanbrekers in die wetenskap en elders. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar 'n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.