Vampierhokkie deur Fanie Viljoen
- Regular
- R 150.00
- Sale
- R 150.00
- Regular
- R 105.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Junie 2021
"OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!" Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...