My Cart

Close

Vanuit die Hart deur Rolene Strauss

R 220.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019

Stap saam met die voormalige Mej Suid-Afrika en Mej Wêreld, Rolene Strauss, op ’n jaar lange reis van selfontdekking vir ’n doelgerigte en betekenisvolle lewe.

Vanuit die Hart is oordenkings deur die voormalige Mej. Wêreld en Mej. Suid-Afrika, Rolene Strauss. In hierdie dagboek deel Rolene die geheime tot haar sukses en die lesse wat sy geleer het as ’n skoonheidskoningin en ambassadeur vir haar land. Die eerlike en opregte oordenkings oor onderwerpe soos moed, keuses, geleenthede, verhoudings, selfvertroue, druk en uithouvermoë sal aanklank vind by vroue van alle ouderdom. Aan die einde van die week is daar ook plek om jou eie gedagtes oor die week se onderwerp neer te skryf en so ’n unieke, verpersoonlikte dagboek te maak.

Vanuit die Hart is ’n jaar lange reis wat vroue van alle ouderdomme sal aanmoedig om te besef hoe waardevol hulle in God se oë is. Hulle sal geïnspireer word om ’n doelgerigte en betekenisvolle lewe te leef.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list