Vat 5! ‘n Versameling van vyf van die coolste prenteboeke
- Regular
- R 290.00
- Sale
- R 290.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Maart 2021
Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en geliefde stories in:
-
Haasmoles deur Jaco Jacobs & Maja Sereda
-
Parmant deur Leon de Villiers & Alzette Prins
-
Die coolste ouma op aarde deur Marita van der Vyver& Zinelda McDonald
-
Karla Krullebol deur Theresa van Baalen & Chris Venter
-
Prinses Mossienes deur Wendy Maartens & Alida Bothma