My Cart

Close

Veldiep deur Fanie Viljoen

R 185.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Julie 2018

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme youtube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting tussen Tim en Amber lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer? En sal Tim haar ware skoonheid raaksien?

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list