Verf en leer: 123 deur iSeek Ltd (Word Junie 2022 Verwag)

Regular
R 170.00
Sale
R 170.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Junie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind, na die syfers te kyk, en te tel! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. 'n Kwas word ingesluit!