Vermoedelik Dood deur Johan Kruger
- Regular
- R 236.00
- Sale
- R 236.00
- Regular
- R 295.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Maart 2021
Dit is die vroee 1990's. Ben Brandt duik al jare lank ondergronds onder die Poolse naam Jozeph Brzinski. Maar die tyd het aangebreek dat hy sy ou werk hervat: die van huurmoordenaar. In sy lewe voor hy moes onderduik as mynwerker, het hy moorde gepleeg vir wie ook al hom kon betaal. Hierdie keer het die Beweging hom nodig. Hy moet twee teikens by die Werelhandelsentrum in Kemptonpark elimineer. Gerhard Coetzee, topadvokaat met 'n tragiese verlede, is die enigste een wat in sy pad staan.