My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Vertel my nog ‘n grappie deur Maritha Snyman & Zinelda McDonald

Write a review
R 50.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatun: Julie 2020

Lag nog meer en nog harder!
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my ‘n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
ʼn Paar grappe en sêdinge:
Wat het die krimpvarkie die kaktus gevra?
Is jy my mamma?
Hoekom doen Kersfeesvader so goed karate?
Want hy het ’n swart belt.
Kersfeesvader kry die volgende brief van Ruan:
Ek skryf net om jou te laat weet dat ek stout was en elke oomblik daarvan geniet het.
Ruan.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.