Volmaan oor die Marico Herman deur Charles Bosman

Regular
R 165.00
Sale
R 165.00
Regular
R 235.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Febuarie 2020

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ''n Suid-Afrikaanse literere genie' genoem het. Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell na die publikasie van Mafeking Road in 1947 gese het dat dit 'die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het'. Die stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het 'daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra'