Vuurvreter: Branderjaer #2 deur Joha van Dyk

Regular
R 220.00
Sale
R 220.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Junie 2022 

Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuurvreter, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets buiten die bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Saam ontdek hulle baie meer as waarop hulle gebargain het. Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning?