My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Vyf en twintig trappe na benede deur Madelein Rust

Write a review
R 280.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: Julie 2021

Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy nie meer die
swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ‘n bedrewe knoeier wat haar voordoen
as ‘n waarsêer om haar trust fonds aan te vul.

Vir haar is Janine Oosterhuis, ‘n doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar vermoor,
presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk  en paranoïes. Maar die dag toe dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander. Hoe kon
sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor?

Wat het daardie dag met haar boetie gebeur?Is dit waarom haar ma haar herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net