My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Waar kom ons vandaan? deur Andreas Engelbrecht & Schalk Engelbrecht

Write a review
R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3- 5 dae!

Publication Date: Maart 2021 

Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, asook die rol van argeologie in die navorsing oor die ontstaan van die menslike voorganger, Homo erectus. Ons is Homo sapiens, waarvan die oudste fossiele ongeveer 200 000 jaar oud is, en het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.