Waldo En Die Meermin Met Die Blou Hare deur Jaco Jacobs & Gwendolene Van Der Merwe

Regular
R 140.00
Sale
R 140.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae

Publikasiedatum: April 2021

Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?

 

Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.