My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Wanneer gode slaap deur Erwin Mortier

Write a review
R 275.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Wanneer gode slaap vervat die herinneringe van ’n ou dame wat die einde van haar lewe voel naderkom. Helena is voor die uitbreek van die oorlog na haar oom se huis in Frankryk gestuur, waar sy gruwelike oorlogstonele teëgekom het. Daar het sy egter ook haar man, die Britse soldaat en fotograaf, Matthew, ontmoet. Helena kyk terug na haar kinderjare, en die mense vir wie sy lief was. Gaandeweg ontstaan ’n intieme panorama van haar vaderland, België. Hierdie roman is nie oor groot gebeurtenisse tydens die oorlog nie, maar die effek wat dit op ’n jong meisie gehad het. Dit gee insig en is geskryf met deernis en empatie, in die vorm van ’n dagboek van een wat die oorlog oorleef het.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.