Wat kan ons vandag verf, Ouma? deur Lidi de Waal
- Regular
- R 208.00
- Sale
- R 208.00
- Regular
- R 260.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: September 2021
ek het julle meer lapper lief as skoenlapper lief
ek het julle meer voller lief as volmaan lief
ek het julle meer lig lief as sonlig lief
ek het julle meer liefdes lief as liefdesbrief
ek het julle liewer lief as hartedief
ek het julle lief liewer lief as liefste lief
ek het julle beter lief
beter as die beste lief
meer as die meeste lief
sommer net oneindig lief
ek het julle van hier af lief
tot anderkant die son lief
verby die maan lief
meer as al die sterre lief