My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Wêreld van Wolwe 2: Tweede Asem deur Fanie Viljoen

R 200.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2021

Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf.
Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolftransformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag
voor hy in ’n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die
vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla ’n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY ’N WEERWOLF?Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry.