My Cart

Close

Wie woon hier? deur Einat Tsarfati

R 145.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 10/18

“Ek woon in 'n gebou met sewe verdiepings. Elke vloer het 'n ander deur. Die eerste deur het baie slotte. Daar woon beslis 'n gesin diewe. Voor die tweede deur is altyd modderige voetspore. Dit is die woning van 'n ou jagter en sy troeteltier.” 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel deur net te kyk hoe hul voordeur lyk. Elke bladsy is gevul met eindelose detail en verrassings!

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list