Z is vir Zackie Boekpak 1 deur Jaco Jacobs
- Regular
- R 280.00
- Sale
- R 280.00
- Regular
- R 0.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Januarie 2022
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Die Z is vir Zackie boekpakke bevat elk 5 titels van die reeks.
Boekpak 1: 1. Die rowwe resies 2. Die paddapoets 3. Die beste boomhuis 4. Die perfekte pizza 5. Die pretpark