My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses deur Jaco Jacobs

R 135.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Desember 2019

Die krieketseisoen is hier!

Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ’n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen!

Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ’n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef.

En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...

Standaard afleweringsterme is van toepassing.