Zanzibar Zen deur Marnus Hattingh

Regular
R 236.00
Sale
R 236.00
Regular
R 295.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: April 2022 

Wanneer ’n nuuskierige toeris aan Zanzibar se idilliese kus vermoor word, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Die bou van Giorgio Comaneti se blinknuwe Zanzibar Zen Casino gaan die helfte van die Jozani-woud uitwis. Dis nou op die skouers van Toast le Roux, omgewingsjoernalis, om die stootskrapers betyds te stop. Maar Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.