My Cart

Close

Zombie Ontvoerde - Harry Griesel 04 deur Sonja Kaiblinger

R 175.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasie Datum: 06/18

Otto en Emily het ’n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het ’n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list